Die donker kom van buite En syfer deur die ruite En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur En die tafel en die laaikas En alles wat eers was Versmelt tot blote skadu's teen die muur Ons drome van gister...